By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Custom Glass Creations

Custom Glass Creations in die Strand  ontwerp en installeer raamlose glasstorte, voordeure, balustrades, wynkelders, skuifdeure, partisies en meer. 

Custom Glass Creations is ‘n dinamiese maatskappy wat hul kliënte van treffende ontwerpe en uitmuntende diens voorsien, vanaf die eerste opmeting vir ‘n kwotasie tot by die finale afteken van die projek. 

Of dit nou opknappingswerk aan ʼn bestaande installasie of nuwe bouwerk is, kliënte kan staatmaak op die hoogste produkgehalte, presisie vakmanskap en ongeëwenaarde estetika wat Custom Glass Creations aan enige eiendom toevoeg.
Kontaknommer:063 684 3784
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site