By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

D&L Precision Engineering

D&L Precision Engineering is ‘n familie-besigheid in Amanzimtoti en het begin in 1992. Sedertdien het hulle van 2 werknemers gegroei tot oor die 25 mense.

D & L kan vir jou basies enige iets vervaardig wat met staal, aluminium, plastiek, ensovoorts gemaak word.  Verder lewer hulle ook ‘n 24 uur nooddiens om kliënte nog beter by te staan. 

Hulle verskaf ook “fitters” vir enige afsluitingswerk.  

D & L fokus op sleuteldraai oplossings en sodoende kommervrye diens aan die kliënt.

D&L Precision Engineering sal uit hulle pad gaan om te verseker dat absolute kwaliteit gelewer word en dat die taak boonop vinnig en korrek afgehandel word.
Kontaknommer:031 914 0027
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site