By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dave Sheer Guns

Dave Sheer Guns in Montana Park, Pretoria, is een van die voorste herlaai-klinieke en verspreiders van vuurwapens in Afrika. Hulle reputasie sedert 1974 vir die modifisering van sportwapens is internasionaal bekend, met erkenning vir innoverende ontwerpe in verskeie publikasies. 
 
Hulle voorsien die volledige kleinhandel-spektrum: hand- en sportwapens, haelgewere, pistole, rewolwers, jaggewere, ammunisie, en sekuriteitshardeware en bybehore soos metaalverklikkers en koeëlvaste kleredrag. 
  
Dave Sheer Guns se binnenshuise skietbaan is beskikbaar vir opleiding en oefening in persoonlike beskerming, met kursusse vir siviele beskermers en wetstoepassers.
 
Dave Sheer Guns is ook ‘n grootmaat invoerder en verspreider van staatmaker-handelsmerke soos Girsan, Akkar, Holosun, Maglula, Dillon, Xgrip en Maglastic. 
Kontaknommer:010 300 1222
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site