By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dematech

Dematech het in 1993 begin en is agente in Afrika vir die wêreld se voorste drank verpakkingslyn-kenners, Krones. 

Sedertdien het die maatskappy aansienlik na ander sektore uitgebrei insluitend die verskaffing van ‘turnkey’ brouerye, waarvan twee onlangs geïnstalleer is by Jack Black en Darling Brouerye, en 'n ander vullyn word nou by Devils Peak Brouery voltooi.

Dematech se eie Demacraft kroeg brouery is beskikbaar in 2 en 3 houer, 350 liter uitsetgroottes en hulle bied die volledige stelsel as 'n sleutel-oplossing.

Dematech - Bied al die produkte, toerusting en dienste wat jy nodig sou kry om jou eie brouery te begin, sowel as bestanddele om bier te maak deur middel van hul sustermaatskappy, Bev PLUS.
Kontaknommer:021 385 0483
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site