By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Die Cullinan Myn

Die Cullinan Myn - eers bekend as die Premier Myn – is vernoem na die beroembste en grootste diamant ter wêreld, die 3106 karaat Cullinan Diamant, wat in 1905 by die myn gevind is.

Cullinan Diamantmyn is oop vir toeriste. Hulle is die enigste myn wat ondergrondse toere aanbied alhoewel dit ‘n ten volle operasionele myn is. Bogrondse toere word ook aangebied en uitstappies na die myn se put, wat die grootste mynbougat in die suidelike halfrond is. 

Meeste van die oorsponklike geboue wat net na 1902 opgerig is, is nog in besit van die myn, en word bewaar vir die toerismebedryf.
Adres:Cullinan
Kontaknommer:012 305 2501
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site