By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Die Plaaskombuis

Die Plaaskombuis op Wesselsbron is ‘n koekiebak-projek wat ontstaan het as werkskeppingsprojek en om inkomste te genereer vir welsynswerk. 

Plaaskombuis maak Twaalf soorte kleinkoekies verpak in pakkies van 250 g tot 1 kg. Dan ook Karringmelkbeskuit en meer moderne soorte soos All Bran, Diabetiese beskuit en Weet Bix.

Die gewildste Plaaskombuis-produk is dié plastiese blik.  Hy bevat 1,2 kg gemengde koekies wat ideaal is om saam te neem met vakansie of net vir die lekker.

Die Plaaskombuis – ondersteun gerus die Vrystaat Versorgingsaksie.
Kontaknommer:072 230 4876
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site