By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dinamika

Dinamika Makelaars dra hulle kliënte se gemoedsrus op die hart. Dinamika se benadering in terme van beleggings was nog altyd konsekwent met bestuurde oplossings wat uit verskillende bateklasse bestaan.

Hulle bestuur risiko’s uitstekend en doen slegs besigheid met maatskappye wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is.

Dinamika – Finansiële vryheid met vertroue!

Lisensienommers: 12693 & 46494

Kontaknommer:086 184 66 44
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site