By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Durban Pallets

Durban Pallets is in 1992 gestig en hulle kan met twee dae se kennis produkte lewer, want produksie vind plaas 24 uur per dag, 7 dae per week.

Durban Pallets en sy geassosieerde maatskappye hou 'n groot markaandeel van die hoogs mededingende palet- en houtverpakkingsbedryf in Durban en Pietermaritzburg. Hulle is in staat om enige nodige gehaltevlak te voorsien met 'n logistieke stelsel om te verseker dat goedere van die produksiesentrum tot by die koper vervoer word, op die mees koste-effektiewe wyse.

Hulle bied onder andere houtpalette vir die plaaslike en uitvoerbedryf, houtdekke vir die kas- en rakbedryf, paletrakke, bokse en kratte vir plaaslik en uitvoer sowel as SA Pine & Saligna P.A.R en puik saaghout. 

Durban Pallets - aan die voorpunt van gehalte met uitstekende pryse aan bestaande en nuwe kliënte.
Kontaknommer:031 569 3747
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site