By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ECO Vermiculite

ECO Vermiculite verskaf ge-eksfolieerde vermikuliet van alle grade. Vermikuliet is eko-vriendelik, natuurlik en neutraal. 

Wanneer Vermikuliet verhit word “pop” dit soos springmielies, wat dit hoë absorpsie eienskappe gee. ‘n Liter vermikuliet kan tot byna ‘n halwe liter water of olie absorbeer. Dit word gebruik as insulasie-materiaal in gieterye, losvul solder-insulasie, asook dak en vloer “screeds” in konstruksie. Dan ook waar absorbering verlang word soos verpakking, oliestortings en selfs katsand. Vermikuliet is ook vuurvas en brandbestand.

Vermikuliet is ook nou beskikbaar in Pretoria by Plantland The Wilds, DPS Building Supplies en Newlands Garden Centre. Asook by Heqlen Mica in Phalaborwa.  
Vir meer inligting, volg die sosiale media skakels op hulle webblad en “like” hulle Facebook-blad.
Kontaknommer:082 883 1830
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site