By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

EMS Heat Pumps

13 jaar gelede het EMS Heat Pumps in Krugersdorp begin met die verskaffing van produkte soos lugversorging en hittepompe, vir die mynboubedyf.

Vandag vervaardig hulle ook lae-druk huishoudelike en kommersiële warmwater- stelsels vir die plaaslike en internasionale markte. 

EMS se produkte is plaaslik en internasionaal gepatenteer, hoë kwaliteit, handvervaardig en eg Suid-Afrikaans. 

EMS Heat Pumps se produkte het ’n lang lewensverwagting en bied boonop elektrisiteitsbesparings van tot 65%. 

EMS Heat Pumps - Energie-doeltreffende hittepompe en veselglas ketelstelsels.
Kontaknommer:082 866 2322
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site