By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Earthcomp

Earthcomp in Middelburg, spesialiseer in die koop en verkoop van hoë gehalte tweede-handse grondverskuiwings-toerusting en masjienerie. 

Buiten masjienerie kry jy topklas vriendelike en flink diens. Earthcomp waarborg dat kliënte vriende word wat met gemoedsrus weer by hulle sal aanklop vir hulle volgende masjien.

Earthcomp se staatmakerdiens is seker hulle sterkste punt. Elke masjien wat aangekoop word, gaan deur ’n volledige toetsproses en enige tekortkominge word dadelik herstel. 

Die dinamiese Earthcomp span staan nie terug vir enige uitdagings nie. Hulle het ‘n wye verskeidenheid produkte en kan met gemoedsrus in enige behoefte van kliënte voorsien. Dit is juis hoekom hulle sulke tevrede en suksesvolle kliënte het.

Toerusting wat by Earthcomp gekoop word is toerusing wat werk.
Kontaknommer:084 311 2453
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site