By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Easypack Packaging

Easypack Packaging doen verpakking van vloeistowwe tot semi-soliede produkte in 4 verskillende groottes sakkies wat wissel van 1ml tot 25 ml hoeveelhede of gram-gewys van 1 g tot 30 g, afhangende van die soortlike gewig of viskositeit van die produk.  

Easypack is ISO geakkrediteerd en ‘n volledige “One Stop Shop”. Die kliënt lewer sy produk en kunswerk en hulle sorg vir die res - drukwerk, die vul en seël en die verpakking van die sakkies  - 20’s of 50’s in Vertoonboksies.

Easypack Packaging – wenner van die “First Prize Oscar Award for Best Packaging in the World”.
Kontaknommer:021 853 0788
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site