By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Eazi Access Rental

Eazi Access Rental is die toonaangewende markleier wat betref verhuring, naverkoop-dienste, asook opleiding en die bestuur van hoogtewerk-en materiaalgebruik, en die oplossing van praktiese probleme.

Een van hulle jongste takke is in Emalahleni, Mpumalanga. Hulle uiteenlopende vloot sluit in toegang tot platforms, teleskopiese hysers, mini-hysers en ander bykomstighede. 

Eazi Access Rental Emalahleni (Witbank) verskaf ook oplossings wat strek vanaf algemene konstruksie tot swaar mynbou-aanwending.

Hulle uitmuntende inbelsentrum help hulle kliënte op ‘n praktiese manier, vanaf die skep van ‘n nuwe rekening, die identifisering van die korrekte toerusting, tot en met die aflewering van die gekose masjiene.

Eazi Access Rental verskaf 24/7 tegniese ondersteuning. Hulle hoogs opgeleide tegniese span verstaan u instansie se verbintenis tot produktiwiteit, veiligheid en kostebesparings.

Eazi Access Rental se vloot is die leier in tegnologiese ontwikkeling.
Adres:Witbank
Kontaknommer:013 692 3704
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site