By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Eco Rubber

Eco Rubber is soos die naam aandui ‘n eko-vriendelike waterdigtingsproduk. Dis deeglik getoets en weerstaan alle weersomstandighede in Suid-Afrika.

Eco rubber is uniek Suid-Afrikaans, hier ontwikkel en vervaardig, goedgekeur deur waterdigtingsinstansies soos die “South African Paint Manufacture Association” en die “Damp & Waterproofing Association South Africa.”

Die gehalte kom met ‘n 5 jaar waarborg, waarna ’n onderhoudslaag gedoen word indien nodig en daarna ’n verdere 5 jaar waarborg – dus altesaam 10 jaar se gemoedsrus.

Eco rubber is beskikbaar by meer as 250 hardeware- en kettingwinkels landwyd en buiten dit, voorsien Eco rubber ook ‘n nasionale en internasionale basis van opgeleide en goedgekeurde aanwenders om die taak vir jou te doen.

Eco rubber – waterdigting op sy beste! 
Kontaknommer:079 645 6988
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site