By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Eros

Eros staan vir “East Rand Occupational Health Surveillances”, wat beroepsgesondheidsdienste lewer vir groot en klein besighede.  

Die bedryfsgesondheidswet vereis dat alle werknemers periodieke ondersoeke moet ondergaan wat deur gekwalifiseerde beroepsgesondheid personeel gedoen word. Ondersoeke deur huisartse en verpleegsusters sonder die nodige kwalifikasies, is ongeldig.

Hulle wye en internasionale kliëntebasis bewys - Eenmaal ‘n EROS kliënt, altyd ‘n EROS kliënt.
Kontaknommer:011 740 3038
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site