By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Eva-Last

Eva-Last is in 2007 gestig deur skoolvriende wat besluit het om 'n nuwe materiaalwetenskap te vestig en 'n alternatiewe houtmateriaal te skep, wat vervaardig word uit herwinde plastiek en bamboesvesel.

Hulle was betrokke by baie projekte regoor die wêreld, waarvan een die Engelse Point Marina in Kenia was, wat tydens die bou daarvan, die grootste spandek oor die oseaan op die vasteland van Afrika was - 7500 vierkante meter.

Eva-Last is ‘n leier in die mark met die ontwikkelling van produkte met hoër prestasievlakke wat die omvang van moontlike toepassings vermeerder en ‘n volhoubare toekoms help skep. 

Dit versterk net hulle leuse - “Inspired by nature, designed for life.”
Kontaknommer:010 593 9220
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site