By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Exclusive Leather and Skins

Exclusive Leather and Skins is soos die naam sê - eksklusief. Dis leerprodukte, meubelstukke en handsakke wat jy nie in enige kettingwinkel sal kry nie.

Hulle slagspreuk is “Perfectly Imperfect” – en dit verwys natuurlik na die egte leerprodukte wat hulle verskaf.

Exclusive Leather and Skins doen ook herstofferingswerk volgens kliënte se persoonlike voorskrifte, maar dis die vriendelike diens, billike pryse en die 100% egte leer wat jou weer en weer sal laat terugkom.

Dis nie net nog ’n winkel nie – hier kan jy lekker koffie drink terwyl jy rondkyk en die heerlike reuk van egte leer geniet. 

Exclusive Leather and Skins – die leer spesialiste!
Kontaknommer:012 942 9626
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site