By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Executive Parking

In Pomonastraat, Kemptonpark is “Johannesburg Executive Parking”. Hulle bied hoë gehalte parkeergeriewe vir passasiers wat plaaslik en internasionaal vlieg.

Jy maak bloot telefonies of aanlyn ‘n bespreking – so maklik soos dit – en jy is verseker van jou voertuig se veiligheid totdat jy terugkom.

Die topgehalte diens gaan jou verbaas. Vriendelike personeel ontmoet jou by jou voertuig voor die lughawe om jou voertuig oor te neem en te gaan parkeer. Op die koop toe ontmoet hulle jou weer daar as jy terugkom met jou blink gewaste motor.

Met 28 jaar se ondervinding, 24 uur diens elke dag, beperkte versekering en bybetalings op elke voertuig wat hier parkeer en SEESA EN MICFA akkreditasie hoef jy nie verder te soek nie.

Johannesburg Executive Parking - jou vervoer oplossing wanneer jy moet vlieg.
Kontaknommer:011 396 2200
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site