By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Eximus Aluminium & Glass Experts

Eximus Aluminium & Glass Experts vervaardig en installeer doelgemaakte aluminium vensters, deure, storte, dakligte, stapel- of voudeure en winkelfronte. 

Ryno Wessels het 6 jaar gelede in ‘n 150 vierkante meter werkswinkel begin met 2 werkers. Binne 2 jaar moes hulle skuif na ‘n groter fabriek van 850 vierkante meter en hy het tans 16 mense in sy diens. Die vriendelike en opgeleide personeel sal kliente help met enige navrae en advies.

Eximus werk ook saam met argitekte met die ontwerp van deure en vensters en maak voorstelle oor watter produk die beste sal werk vir hul kliënte.

Eximus Aluminium & Glass Experts - Uitnemendheid deur diens.
Kontaknommer:013 656 5091
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site