By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Extreme Manufacturing

Extreme Manufacturing in Tongaat doen nou al vir 17 jaar vervaardiging van topklas produkte en hulle lewer ontwerpdienste ook. 

Al hulle werk is volgens ISO 9001 standaarde – en die akkreditasie het hulle reeds in 2008 ontvang. Die DSTV dekodeerder boks by jou televisie, is van hulle produkte.

Extreme Manufacturing het ’n volledig toegeruste gereedkapsfabriek of ‘Tool Room’ met al die nuutste tegnologie. Hulle plastiek-inspuitmasjiene wissel van 20 Ton tot 388 Ton. Die drukperse hanteer 15 ton tot 150 ton.

Extreme Manufacturing se top personeel spog met meer as 50 jaar se gesamentlike ondervinding. 

Extreme Manufacturing gewaarborgde versekering van die hoogste kwaliteit.
Kontaknommer:032 944 8406
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site