By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Fews Distillery

Theo Grace het besluit om sy distilleerdery te vernoem na hoe sy Afrikaanse vriende sy naam uitspreek – “Fews Distillery”.  

Hy het 3 jaar gelede begin in Park Rynie, suid van Durban en die Fews reeks is steeds aan die groei.

Daar is begin met Fews Whiskey en Fews Brandewyn. Later het Rum Vodka en Cane ook bygekom, en hulle toets aanmekaar verdere produkte.

Die Fews produkte is met aandag gedistilleer en het ’n unieke smaak wat sag op die tong is. Volgens alle terugvoering vergelyk hierdie produkte met die beste op die mark.

Fews Distillery – Trots Suid-Afrikaanse produkte met aandag en sorg gedistilleer. Binnekort nasionaal beskikbaar.
Kontaknommer:072 1039 135
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site