By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

First Choice

Woodlands Dairy besit die First Choice handelsnaam en voorsien net hulle beste suiwelprodukte hier in die First Choice Dairy Shop binne die K90-sentrum in Boksburg. 

Al die smullekker produkte kom direk van die fabriek in Humansdorp af en is juis daarom baie goedkoper as wat jy dink.

Kontaknommer:010 786 0790
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site