By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Flowbins SA

Flowbins SA met hulle hooftak in Pretoria bou ’n verskeidenheid standaard of doel-gemaakte Sleepwa-, Bakkie- & Trok-tenke met pompkombinasie-eenhede vanaf 200 tot 20 000-liter.

Flowbins bedien sektore soos die landbou, mynwese, konstruksie, fabrieke, besighede en huishoudelik, met produkte soos Vuurvegters, Diesel “Bowsers”, Hoë druk spuite, Chemiese vloeistof Eenhede, “Honey Suckers”, Waterkarre, Elektriese en brandstof aangedrewe pompe, Olie “bowsers” , Opsuig- en uitlaatpype, “Quick release fittings”, Water opgaareenhede, Akwaponika stelsels, Swembad “backflush”-eenhede, gryswater sisteme en ‘n verskeidenheid Flowbin uit-tap stelsels.
Kontaknommer:076 325 1603
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site