By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Forever Pure Water

Forever Pure Water is in 2001 in Bloemfontein deur Kobus Wiese gestig. 

Forever Pure Water het homself vinnig gevestig as een van die mees bekwame en innoverende besighede in hierdie deel van die land veral as dit kom by die verkryging, installering en instandhouding van industriële en huishoudelike watersuiwering, botteleringstegnologie en verwante produkte en dienste. 

Die feit dat Forever Pure Water slegs die beste beskikbare produkte en nuutste ontwerpe teen mededingende pryse verkoop, het hulle 'n kliëntebasis van meer as 9 000 stelsels-kliënte besorg. Hulle gebruik ook hulle kundigheid om persoonlike ontwerpstelsels self te bou, met slegs hoë kwaliteit komponente.

Forever Pure Water - 'n Een-stop professionele diens in alle aspekte van gebottelleerde water. van klein besighede tot groot maatskappye met persoonlike etikettering.
Kontaknommer:082 450 0201
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site