By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Frank’s Meat

By Frank’s Meat Middelburg in die Panorama Sentrum, en in die Retail City Sentrum, Middelburg, is die klant koning!

Frank’s Meat is sinoniem met higiëne, mededingende pryse en vriendelike diens. Dis g’n wonder dat hulle die afgelope 10 jaar al die provinsiale wenners in die Cleaver toekenings is nie, en die nasionale wenners,  platinum en goud in 2012 en 2018.

Frank’s Meat bied die beste kwaliteit van die grootste verskeidenheid varsvleisprodukte en ander lekkernye aan, en die rypmaking van karkasse en produk word as prioriteit beskou.

Frank’s Meat Middelburg bedank sy lojale klante vir hulle getroue ondersteuning, en onderneem om altyd die hoogste kaliber diens, gehalte en higiëne te voorsien.

Kom loer gerus in by Frank’s Meat Middelburg in die Panorama Sentrum of die Retail City Sentrum in Middelburg, vir die beste inkopie-ervaring. Dis net soos hulle leuse dit het: “Our reputation is at steak”.
Kontaknommer:0861 001 666
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site