By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Funky Ouma

Funky Ouma op Wellington voorsien ‘n heerlike reeks van twaalf plaasvars braai- en kooksoute: geurig, gesond, natuurlik en baie funky. Funky Ouma gebruik net vars kruie en suurlemoene van die plaas af.  

Die soute word op die aanleg op die plaas vervaardig. Al die bestanddele is natuurlik en heeltemal vry van MSG, gluten of enige preserveer- en kleurmiddels.

Funky Ouma sout is vir daaglikse gebruik en kan op enige kosse aangewend word. 

Funky Ouma se reeks bestaan uit twaalf geurige en kleurvolle variante, met vars kruie en suurlemoen en minerale. Hulle soute word in groot en klein malers van gehalte verpak. 

Funky Ouma sout is nou ook by Montagu droë vrugte en neute beskikbaar.
Kontaknommer:021 11 00 122
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site