By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

GK STEEL

GK STEEL in Middelburg, Mpumalanga, dra ‘n stempel van vasberandenheid en verskaf staal in enige vorm. By GK Steel kan jy net die allerbeste verwag met gewaarborgde produkte van hoogstaande gehalte asook vriendelike en professionele kliëntediens.
 
GK Steel verrig die fabrikasie van geprofileerde snywerk, die uitlê van tegniese tekeninge en die maak van voorbeelde volgens elke kliënt se individuele vereistes en behoeftes.
 
Die maatskappy voorsien sy kliënte van ‘n reeks koste-doeltreffende dienste en ‘n wye verskeidenheid kwaliteitprodukte, weens sy ervare en toegewyde personeel wat van gevorderde toerusting gebruik maak.
Kontaknommer:013 246 1997
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site