By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

General Refrigeration and Air-conditioning Contractors

General Refrigeration and Air-conditioning Contractors in Kimberley is in 1977 deur Burt Bouwer se oupa en naamgenoot gestig.  Later het sy pa Cecil deel geword van die onderneming en in 1996 het Burt sy gewig bygegooi.  In 2012 het twee aandeelhouers Hennie Burger en Tyron Ruiters ook bygekom.  

Kortom doen hulle die verskaffing en installasie van lugverkoeling en waterverkoelingsisteme; die inrigting en uitlê van supermarkte, slaghuise en lykshuise; asook kommersiële verkoeling van geboue; koelkamers en vrieskamers. 

In die Noord-Kaap word hulle gesien as die leiers op die gebied met die beste bestuur en tegnici  wat al baie jare hier werk en trots is op die goeie diens en uitstekende produkte.

“General Refrigeration and Air-conditioning Contractors” – net die beste is goed genoeg. 
Kontaknommer:053 833 2912
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site