By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Gert Tack Readymix

Gert Tack Readymix in Reitz, lewer sand, klip, gruis en Ready mix Beton vir die bou-bedryf. Hulle doen ook verhuring van grondverskuiwings-masjienerie vir die konstruksie en landbousektore.

Met takke in Bethlehem, Frankfort, Kroonstad, Qwa-Qwa en Kempton Park, bedien hulle die hele Oos Vrystaat en Gauteng.

Grondstofprodukte kom direk van Gert Tack se eie myne. So skakel hulle die middelman uit en die kliënt kry die beste pryse. 

Hulle is trots op die kwaliteit van hulle produkte en hulle gehalte diens, wat gepaard gaan met sakpaspryse.

Gert Tack is al in 1996 gestig as ‘n klein onderneming en as gevolg van hulle toeganklikheid en kliëntediens gaan hulle nog steeds van krag tot krag.

Gert Tack Readymix – vir die afgelope 23 jaar stap hulle al ‘n pad saam met hulle kliënte. Skakel hulle vandag vir al jou benodighede.
Kontaknommer:079 889 8932
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site