By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Golf Car SA

Golf Car SA het in 2009 in Bela-Bela begin karretjies bou en het intussen gegroei tot Suid-Afrika se grootste onafhanklike Golfkar-onderneming. 

Dié elektriese voertuigies kan natuurlik vir verskeie doeleindes gebruik word en buiten dit kan GolfcarSA ook alle handelsnaam Golfkarre diens en herstel.

Hulle doen ook ombouings volgens kliëntvoorskrif en is die enigste verskaffers van die nuwe generasie NXT gholfkarretjies en die “Bushman” Avontuurkarretjies in Suid-Afrika. 

GolfcarSA – hulle is die afgelope 15 jaar al betrokke by gholfkarretjies en met takke in Pretoria, Bela-Bela, Nylstroom, Hartbeespoort en Klerksdorp – lewer hulle ook landswyd af.
Kontaknommer:076 588 5487
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site