By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Gooi Kole

Gooi Kole het op 23 September 2017 geopen - op nasionale braaidag. Hulle lewer ‘n verskeidenheid van braai-toerusting, braai-bykomstighede, hout, houtskool en brikette. Hulle vervaardig ook braaiers, doen opknapping van braaiers en verskaf ’n reeks potte, plante, tuinmeubels, fonteine en het hul eie landskapargitek vir enige raad en advies.

Gooi Kole verskaf vriendelike diens, kwaliteit produkte en die beste pryse. Kom besoek hulle een-stop braai ‘shop’ en tuinsentrum, terwyl jy sommer jou kar laat was by hulle ‘Xtreme Carwash’. 

Gooi Kole – ‘n baie wye reeks produkte en dienste teen ongelooflike goeie pryse.
Kontaknommer:063 053 4033
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site