By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Green Hydro Farms

Green Hydro Farms is ‘n nuwe maatskappy wat pompbeskermers onder die naam “pumpcovers” vervaardig. Dit beskerm enige besproeiings- of sentrifugale pomp tot en met 5.5kw enkelfase of 3 fase, asook enige drukeenheid-pomp, self ontlugtende pomp of perifiale turbinepomp teen wind, weer en son.

“Pumpcovers” verleng jou pomplewe, nie net deur beskerming teen son, wind en reën nie, maar maak dit ook veilig vir diere. Jou waarborg op die pomp kan nou sy doel dien en jou pomp-installasie is netjies afgerond en pas esteties by jou tuin en omgewing aan.

Green Hydro Farms is die enigste maatskappy met so ‘n produk op die mark en het die eksklusiewe patentereg vir Afrika. Die pompvervaardiger en sy kliënt vind baat by die “Pumpcovers”.

Pumpcovers van Green Hydro Farms – Ideaal vir IP 44 en IP 55 pompe.
Kontaknommer:082 739 2321
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site