By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hantie du Plooy Makelaars

Hantie du Plooy Makelaars het die spesifieke versekeringsbehoeftes op die platteland raakgesien en besluit om op omliggende boere te konsentreer. Die besigheid het klein begin in Wesselsbron en gegroei tot volwaardige familiebesigheid met nog twee kantore in Hoopstad in die Vrystaat en Hopetown in die Noord-Kaap. 

Hantie en sy familie sorg vir alles wat ‘n boer soek – Oesversekering, Korttermynversekering, Boedelbeplanning; Aftreebeplanning; Beleggings (binnelands en buitelands); Mediese skemas; Groepskemas, Wilddekking, Begrafnisdekking en Skuldberading.

Hantie du Plooy Makelaars lewer volledige en omvattende persoonlike diens aan boere, besigheidseienaars en individue.  Alles word volgens die eiesoortige behoeftes van elke kliënt aangepas.  Al jou dienste en produkte kan dus op een plek hanteer word.

Hantie du Plooy Makelaars – net die beste gehalte produkte teen mededingende premies.
Kontaknommer:082 492 8454
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site