By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hartenbos Seefront

Hartenbos Seefront op Hartenbos is die sentrum waar die pret begin. Dié geriefsentrum op die waterfront met sy lieflike uitsig oor die see, voorsien dienste, geriewe en vermaak aan oud en jonk. 

Hartenbos Seefront beskik oor ‘n pretpark,  ‘n verhitte swembad en ‘n verskeidenheid restaurante en eetplekke na elkeen se maak. Die sentrum spog verder met skoonheid- , gesondheid- en konferensiegeriewe. En natuurlik banke sowel as ‘n wye reeks winkels. 

Alles wat jy wil hê sal jy by Hartenbos Seefront vind. 

Hartenbos Seefront is steeds besig om uit te brei  ten einde nog meer dienste en gerief aan die publiek te lewer, maar is reeds ‘n sosiale spilpunt vir inkopies en vermaak, omdat die pret daar begin. 
Kontaknommer:076 042 5104
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site