By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hazyview Junction

Hazyview in die Laeveld is die laaste stop voor jy die Krugerwildtuin binnegaan en daarom is Hazyview Junction die ideale ontmoetingsplek en oase voor jy verder reis. 

Daar was ‘n behoefte aan gerieflike kleinhandel in die streek, om die afstande wat plaaslike kopers in die verlede moes aflê, te verminder.

Hazyview Junction bied uitstekende kleinhandel-verskeidenheid in ’n gerieflike, skoon en veilige omgewing met GAME en Checkers as anker- winkels.

Hazyview Junction – kom maak gerus ‘n draai tydens jou volgende Laeveld-besoek.
Kontaknommer:013 737 3162
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site