By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hidrotech Infra

Hidrotech Infra is in KZN gestig in 1998, en lewer werk in siviele-, meganiese- en elektriese ingenieurswese teen die regte koste, op die regte tyd, met die regte gehalte.

Die waarde van werk oor die laaste 5 jaar, oorskry 350 miljoen Rand en sluit onder andere in:
Die voorsiening, lê en toetsing van pletbare yster, staal, UPVC en HDPE pype, Betonstrukture soos reservoirs, druktenks, klepkamers, inname-werke langs riviere en pompstasies, Toegangspaaie, Meganiese en elektriese werke vir pompstasies en suiweringswerke, en waterverspreidingstelsels aan huishoudings.

Hidrotech Infra, met 500 kontrakte al suksesvol afgehandel, is effektiewe siviele-, meganiese en elektriese ingenieurswese.
Kontaknommer:032 946 1147
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site