By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hobby Wendy’s

Hobby Wendy’s  vervaardig wendyhuise vir stoorplek en vir behuising. Hulle streef daarna om ‘n produk te lewer wat 25 jaar plus kan hou vir die kliënt, daarom is dit vir hulle belangrik dat elke kliënt ingelig word oor die kwaliteit van die produkte.  

Hulle standaard huise word met 19mm ongeskaafte planke vir die buite-afwerking gebou  en 16mm geskaafde tong-en-groef planke vir die vloere. 
Balke van 50mm x 76mm word vir die dak  en vloere gebruik.  

Hulle produkte dra alles ‘n 5-jaar vakmanskap waarborg.

Hobby Wendy’s is in die bevoorregte possisie om die enigste wendyhuis-vervaardigers te wees wat denne verwerk van die staande boom tot die finale wendyhuis-produk. 

Hobby Wendy’s is ook geseën met lojale werkers,  waarvan meer as 50%  al meer as  20 jaar saam met hulle stap. 

Van hulle huise is al uitgevoer na Namibië  Zambië, Angola en Botswana. 
Kontaknommer:021 854 8140
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site