By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hybrid Risk Management

Hybrid Risk Management, in die Clearwater Kantoorpark oorkant Clearwater Mall, bring belegging en versekering bymekaar om ‘n “hybrid” produk vir kliënte te skep. 

Hulle neem 'n gedeelte van jou premie en bou dit in ‘n beleggingsfonds wat groei met verloop van tyd. Soos die fonds groei, verander hulle bybetalings en verwyder hulle items uit jou polis wat minder werd is as jou fonds. Die premies word dan aan jou fonds geallokeer, sodat die krag van saamgestelde rente sy toorwerk kan doen. Gou bereik jy ‘n ewewig waar net groot risiko's verseker word en jy die volle afslag op premies kry.

Hybrid Risk Management –Hulle skep finansiële vryheid. 
Kontaknommer:0861 727 527
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site