By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

IPP Mining and Material Handling

IPP Mining And Material Handling op Witbank, spesialiseer in oopgroefmynbou in verskeie kommoditeite, hoofsaaklik steenkool en steengroef, sowel as materiaalhantering by verwerkingsaanlegte wat Run-of-Mine erts, weggooihantering, aanlegbedrywe, laai en opgaring insluit.

Die maatskappy beskik oor ‘n reeks vaardighede en kwalifikasies wat hom in staat stel om ‘n verskeidenheid projekte in die konstruksieveld te voltooi, soos paaie, spoorlyne en residensiële en industriële geboue.

IPP Mining and Material Handling is die eienaars van ‘n voldiens materiaalhanterings- en konstruksievloot, wat hulle in staat stel om ‘n verskeidenheid dienste op die terrein te verrig.

Hulle het ‘n uitgebreide versameling mynbou- en konstruksie aanleg-toerusting wat gereeld versien en onderhou word. Dit is beskikbaar om te huur, tesame met hulle hoogs opgeleide operateurs in kontrakmynbou en siviele bedrywe.
Kontaknommer:013 656 0191 / 076 865 2665
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site