By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ikotwe Plant Hire

Ikotwe Plant Hire se hooftak is in Witrivier geleë maar met takke in George in die Kaap en Middelburg, Mpumalanga, bedien hulle streke wyd en syd.

Ikotwe is ‘n verhuringsmaatskappy wat spesialiseer in die verhuring van “TLB’s”, “Excavators”, “Tele-Handlers” en trokke, wat abnormale vragte insluit.  Op die koop toe beskik hulle oor ervare, opgeleide en gesertifiseerde operateurs.

Ikotwe Plant Hire  - Tydige diens deur opgeleide, ervare operateurs en ‘n bestuurspan wat uit hul pad sal gaan om die kliënt en sy behoeftes te akkommodeer.
Kontaknommer:013 750 1200
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site