By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Indlovo Enterprises

Indlovu – beteken Olifant en Indlovo Enterprises  is die enigste kabelfout opsporings-instrument vervaardiger in Afrika.

Hulle vervaardig nie net instrumente nie, maar herstel, kalibreer en gee opleiding met die korrekte gebruik van instrumente. Verder doen hulle ook kabelfoutopsporing.

Indlovo Enterprises - Goeie diens met die beste pryse.
Kontaknommer:083 454 0768
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site