By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Infinity Air Water

Infinity Air Water oes vogtigheid uit die Stellenbosch-lug, om 'n perfek suiwer en sagte water te bottel, in stil en vonkelrige opsies. Infinity se benadering tot besigheid is gefokus op volhoubaarheid.

Wanneer jy Infinity Air Water drink, gebruik jy nie munisipale of grondwater nie. Meer as 1 miljoen liter drinkwater sal deur Infinity per jaar by die plaaslike waterbalans gevoeg word. Om by te dra tot die vermindering van plastiek, word Infinity uitsluitlik in glas gebottel en in houtkratte versprei. Infinity vermy die gebruik van minstens 2 miljoen plastiekbottels per jaar.

Infinity Air Water - verpakking met jou eie handelsmerk, is ook beskikbaar.
Kontaknommer:066 247 1477
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site