By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Innovative Solutions Group

INNOVATIVE SOLUTIONS GROUP in Faerie Glen, Pretoria, bied uitgekontrakteerde dienste op die terreine van personeel, finansies en administrasie, sekuriteit en bewaking sowel as breë-gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging.

Innovative Solutions Group besef dat die bestuur van doeltreffendheid ‘n absolute prioriteit by kleinsake is. Hulle fokus op entrepreneuriese denkwyses wat met innovering en toewyding gepaard gaan.
Kontaknommer:012 010 0414
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site