By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Internet-SA

Internet SA het in 1995 begin. Vandag bedryf hulle ‘n indrukwekkende netwerk van meer as 90 torings wat die hele Oos-Vrystaat bedien. Breëband internet, asook digitale telefoondienste word deur middel van hierdie netwerk verskaf.

Internasionale samewerking met radio netwerkverskaffers, het tot 900 megabits per sekonde netwerke moontlik gemaak wat verseker dat kliënte optimum diens te alle tye kan ervaar. 

Internettoegang word voorsien deur twee hoëspoed vesel toegangslyne wat on-onderbroke diens aan kliënte beteken. Gesofistikeerde, wêreldklas netwerksekuriteit word gebruik om virusvrye toegang te verseker.  

Internet SA bied:
- Hoëspoed veselverbinding met Neotel en Teraco;
- Hulle eie rekenaarsentrum;
- ‘n Hoëspoed kringradio-netwerk met ‘n baie hoë beskikbaarheid;
- ‘n Professionele inskakel-hulpsentrum
- Gespesialiseerde tegnici;
- en selfs die versorging van fakture en state word deur kundiges gedoen.

Internet-SA is trots om te kan sȇ dat hulle in ‘n baie kompeterende mark ‘n verskil maak met die lewering van puik dienste en verwante produkte. 

Adres:Bethlehem
Kontaknommer:058 816 0200
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site