By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Isabel’s Karoo Preserves & Jams

Op die plaas Rietvlei digby die skilderagtige Seweweekspoort is “Isabel’s Karoo Preserves & Jams.” Dit het ontstaan met die inmaak van perskes en het gou uitgebrei na konfyte ook.  Isabel’s maak die heerlikste konfyte en inmaakprodukte. 

Kyk, lekker bly nou maar lekker en as dit nog boonop gekombineer word met net die beste bestanddele, die regte kookprosesse en die regte outydse ervaring van konfytkook – het jy ’n ware wenresep.

Isabel’s Karoo Preserves & Jams – ‘n naam om voor uit te kyk. Jy kan ook via e-pos of op Isabel’s se webwerf bestel.
Kontaknommer:083 230 3199
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site