By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

JC van der Linde & Venter

JC van der Linde & Venter is ‘n 3de generasie familiemaatskappy wat konstruksieprojekte van so klein as R1m tot multimiljioenrand projekte doen in alle sektore in Pretoria, Johannesburg en die omliggende omgewing. Aandeelhouding word nie net beperk tot oorspronklike familielede nie, maar talle nuwe talent het al by die maatskappy aangesluit deur die jare. Verder strek hulle sosiale verantwoordelikheid so ver dat 31% van die maatskappy aan ‘n Trust vir minderbevoorregte kinders geskenk word.

Betroubare Boukontrakteurs soos JC van der Linde & Venter is skaars, in ‘n meestal onbetroubare bedryf. Behalwe vir uitstekende prys en kwaliteit is hulle bekend daarvoor om projekte betyds of voor skedule te lewer. Hulle fokus op ‘n positiewe ervaring vir kliënte, wat beteken dat meeste van hulle werk van voorheen tevrede kliënte af kom.

JC van der Linde & Venter se resep, is om jong talentvolle en energieke mense aan te stel en dan te behou. Omgee vir die gemeenskap staan gelyk aan omgee vir hulle werknemers. Hulle het ‘n baie duidelik gekommunikeerde Christelike waardesisteem met fokus op een ding - konstruksie. 
Dié konserwatiewe, maar gemaklike bestuurstyl en manier van besigheid doen, is hulle sleutel tot sukses.

JC van der Linde & Venter – Konstuksiekontrakteurs op wie jy kan staatmaak.
Kontaknommer:083 250 0272
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site