By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

JJCB Generators

JJCB Generators in Rustenburg is mense wat jou van reuse kragopwekkers kan voorsien. Of jy wil koop of net huur – hulle doen volledige instandhouding en bou ook hulle eie generators.

Die groottes wissel van 20 KV tot 2400 MVA. Al JJCB se produkte is hoë gehalte en sal jou net die beste diens verskaf.

JJCB ken hulle bedryf en bied gehalte, opregte diens waarop jy kan vertrou in nood. Stiptelikheid en betroubaarheid is hulle wagwoord.

JJCB Generators – kragopwekkers waarop jy kan vertrou teen baie mededingende pryse.
Kontaknommer:063 788 5858
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site