By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Jenny Internet

Jenny Internet het in 2007 begin en lewer volledige internetdienste in die Middelburg en Witbank omgewing met landwye dekking. 

Of jy topklas “wireless” internet, optiese vesel, VOIP, veilige “back-up” of selfs “Hot Spots” soek – Jenny Internet kan alles vir jou reël, toerusting voorsien en die opstelling daarvan behartig.

Met Jenny Internet kan jy verseker wees van uitstekende diens, want hulle gebruik net die beste toerusting wat sorg dat jy permanent aanlyn kan bly met hulle landwye voetspoor.

Jenny Internet – hulle voorsien ’n gehalte produk met 24uur bystand en het ’n inbelsentrum vir enige navrae.

Kontaknommer:Inbelsentrum: 087 170 0000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site