By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Joubert Scholtz Ingelyf

By Heideweg nommer 11 in Kemptonpark, gerieflik geleë oorkant die stadsraad, is die hoofkantoor van Joubert Scholtz Ingelyf, waar Jan Joubert en sy span van 11 prokureurs, professionele regshulp verleen al vir die laaste 35 jaar.

Hulle lewer Regsdienste as aktevervaardigers, notarisse, boedelberedderaars, asook siviele regsdienste, eiendoms-bestuur, grootskaal invorderings, beslagleggings, kriminele regsadvies en uitvoerings van korrespondent-instruksies in die
Oosrand, Johannesburg en Pretoria.

Joubert Scholtz Ingelyf is ’n mediumgrote firma met ongeveer 70 personeellede en verskeie departmente wat in die verskillende aspekte van die reg spesialiseer.  Die departemente verseker dat bykans alle regskwessies deur die personeel intern opgelos kan word en dit selde nodig is om kennis van buite in te win. 

Joubert Scholtz Ingelyf – jou eenstop plek vir alle regsdienste, waar jy verseker kan wees dat daar professioneel na jou belange en regte omgesien word.
Kontaknommer:011 966 7600
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site