By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kallie’s Trailer Rental and Cable Manufacturing and Repair

Kallie’s Trailer Rental and Cable Manufacturing and Repair op Meyerton is betroubare verhuurders van ‘n verskeidenheid sleepwaens en vervaardig en herstel motorvoertuigkabels waaronder koppelaar-, rem-  en speedo-kabels. 

Kallie’s Trailer Rental and Cable Manufacturing and Repair staan bekend as ’n eerlike en behulpsame maatskappy wat doeltreffende en vriendelike diens aan sy kliënte lewer teen bekostigbare tariewe. 
Kontaknommer:082 335 1350
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site